|
|
Die debat oor Zwarte Piet in Nederland
Onderhoud met Marcel Bas by Pretoria FM
07/12/2020
Marcel Bas, skrywer van die boek Zwarte Piet: discriminerend of fascinerend? gesels met Sarina Johnson by Pretoria FM oor die ou, geliefde folklorefiguur Zwarte Piet. Hy word deesdae deur swart organisasies soos Black Lives Matter en Kick Out Zwarte Piet geteiken oor 'n vermeende rassistiese agtergrond:
"Nuus uit Nederland: die afgelope naweek was dit weer Sinterklaasdag in Nederland. Een van die groot twispunte van die afgelope paar jaar handel oor Zwarte Piet: Sinterklaas se handlanger, wat deur 'n persoon met 'n swartgeverfde gesig vertolk word. Marcel Bas is die skrywer van die boek Zwarte Piet: discriminerend of fascinerend? en hy sluit nou telefonies by ons aan."
Luister gerus: Onderhoud by Pretoria FM, 7 Desember 2020
7 Desember 2020, Pretoria FM.
|
|
|
|
Naar boven
| Marcel Bas, Voorschoten, Nederland
| © Kopierecht M.R. Bas
|
|
|